/
/
Ivan Roux
Speaker profile
Artist profile

Ivan Roux

Johannesburg
Ivan Roux is an Afrikaans singer who reached the Idols SA Top 10 and won the Ghoema award for Beste Nuweling van die Jaar in 2019. Johannesburg.
Biography

Based: Johannesburg

Ivan Roux se loopbaan het in 2014 begin op die tv program Idols SA waar hy tot die Top 10 deurgebring het.
In 2017 is sy eerste EP vrygestel getitel Kop In Die Sand. Nie lank daarna nie het hy heelwat sukses behaal met sy enkelsnit Ek Is Boer.
2018 het aangebreuk & Ivan Roux was aangekondig as die naaswenner van die gewilde tv reeks Die Kontrak waar hy toe sy debuut album vrygestel het op die Afrikaans Is Groot verhoog getitel Daai Ding.
Van toe af toer Ivan die land plat met sy nuwe album en wen ook die Ghoema toekenning vir Beste Nuweling Van Die Jaar in 2019.
Ivan word genomineer vir 2 AITSA Afrikaanse Musiek Toekennings vir die kategories Beste Nuweling Van Die Jaar assok Pop Album Van Die Jaar.
Ivan Roux se nuwe enkelsnit Doenit Als Vir Liefde is ‘n liedjie wat jou verseker op jou voete gaan kry.
Nou beskikbaar op elke digitale platform.

Ivan Roux

Ivan Roux

Enquire

Book Ivan Roux

Book Ivan Roux

More like this

Related artists

Elisabeth-Sue

Cape Town

Kirstin Walters

Cape Town

Chris Bakalanga

Cape Town

Naomi Tagg

Cape Town
Naomi Tagg is a pioneering electric violinist who has performed in over 20 countries and opened for Sir Elton John and John Legend. Based in Cape Town.
Secret Link

HDS Search