Sibanye

Based: Cape Town

Sibanye is a friendly, approachable world music group of musicians from South & Central Africa, singing mostly original songs in all eleven official languages of South Africa with Afro-Euro-township elements.

Sibanye means Together As One.
Experience the collaboration of musicians from Gugulethu, Nyanga, Old Cross Roads & Gardens.

Sibanye is ‘n vriendelike, toeganklike wêreldmusiek groep met musikante van Suid- en Sentraal-Afrika, wat meestal oorspronklike liedere in al elf amptelike tale van Suid-Afrika sing met Afro-Euro-township elemente.

Sibanye beteken Saam Soos Een.
Kom beleef die samekoms van musikante van Gugulethu, Nyanga, Ou Kruispad en Tuine.

 

 

css.php